Sentraal Penkop en Drawwertjie Waterwerkkamp
    16 - 21 Maart 2019
 
   
  Seilkuns  
  Volwassenes  
Divisieleier
Johan Lehmann
 
 
Het jy ʼn ruskans nodig?
Kom geniet die Volwasse Seilkuns Kursus op De Bank, Voortrekkerkampterrein tydens die SPD Waterwerkkamp.
Ons leer op ʼn lekker manier hoe seilbote werk en versorg word.
Ons seil elke dag van dagbreek tot son ondergang.
 
Is jy lus vir ʼn opwindende ervaring, dan is die kursus net vir jou bedoel.